Goldie Hawn

Goldie Hawn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Goldie Hawn in 1970

Geboortenaam Goldie Jeanne Hawn
Geboorte 21 November 1945 (1945-11-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Oliver Hudson
Kate Hudson
Wyatt Russell
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Goldie Hawn (gebore 21 November 1945) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Overboard (1987), Death Becomes Her (1992), The First Wives Club (1996), en Everyone Says I Love You (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy